រូបតាងកម្មវិធីព្រះគម្ពីរ
អាយខន ស្វែង​រក

Matteus 26:39

Matteus 26:39 ABA

Jesus het 'n bietjie verder geloop en Hy het met sy gesig teen die grond gaan lê en aangehou bid: “My Vader, as U dit wil doen, neem asseblief hierdie swaarkry weg van My, moenie vir My hierdie beker gee om te drink nie. Maar U moenie doen wat Ek wil hê nie, U moet doen wat U wil hê.”

អាន Matteus 26