1
ROMEINE 5:8
Afrikaans 1933/1953
AFR53
maar God bewys sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.
താരതമ്യം
ROMEINE 5:8 പര്യവേക്ഷണം ചെയ്യുക
2
ROMEINE 5:5
en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.
ROMEINE 5:5 പര്യവേക്ഷണം ചെയ്യുക
3
ROMEINE 5:3-4
En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk, en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop
ROMEINE 5:3-4 പര്യവേക്ഷണം ചെയ്യുക
4
ROMEINE 5:1-2
OMDAT ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus; deur wie ons ook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan; en ons roem in die hoop op die heerlikheid van God.
ROMEINE 5:1-2 പര്യവേക്ഷണം ചെയ്യുക
5
ROMEINE 5:6
Want toe ons nog swak was, het Christus op die regte tyd vir die goddelose gesterwe.
ROMEINE 5:6 പര്യവേക്ഷണം ചെയ്യുക
6
ROMEINE 5:9
Veel meer dan sal ons, nou dat ons geregverdig is in sy bloed, deur Hom gered word van die toorn.
ROMEINE 5:9 പര്യവേക്ഷണം ചെയ്യുക
7
ROMEINE 5:19
Want soos deur die ongehoorsaamheid van die een mens baie tot sondaars gestel is, so sal ook deur die gehoorsaamheid van die Één baie tot regverdiges gestel word.
ROMEINE 5:19 പര്യവേക്ഷണം ചെയ്യുക
8
ROMEINE 5:11
En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in God deur onse Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening verkry het.
ROMEINE 5:11 പര്യവേക്ഷണം ചെയ്യുക