1
Genesis 5:24
Die Bybel 2020-vertaling
Henog het naby God geleef, en hy was nie meer daar nie, want God het hom weggeneem.
Харьцуулах
Genesis 5:24 г судлах
2
Genesis 5:22
Nadat hy Metusalag verwek het, het Henog driehonderd jaar lank naby God geleef, en hy het seuns en dogters verwek.
Genesis 5:22 г судлах
3
Genesis 5:1
Hier volg 'n lys met die familiegeskiedenis van Adam: Die dag toe God Adam geskep het, het Hy hom as afbeelding van God gemaak.
Genesis 5:1 г судлах
4
Genesis 5:2
Manlik en vroulik het Hy hulle geskep. Hy het hulle geseën en hulle “mens” genoem, die dag toe Hy hulle geskep het.
Genesis 5:2 г судлах
Нүүр хуудас
Библи
Тѳлѳвлѳгѳѳ
Видео