1
Genesis Genesis 2:24
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Daarom sal 'n man sy vader en sy moeder verlaat en sy vrou aankleef, en hulle sal een vlees word.
Bandingkan
Selidiki Genesis Genesis 2:24
2
Genesis Genesis 2:18
Die HERE God het gesê: Dit is nie goed dat die mens alleen is nie; Ek sal vir hom 'n hulp maak wat vir hom 'n gelyke sal wees.
Selidiki Genesis Genesis 2:18
3
Genesis Genesis 2:7
Die HERE God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en die asem van die lewe in sy neus geblaas; en die mens het 'n lewende siel geword.
Selidiki Genesis Genesis 2:7
4
Genesis Genesis 2:23
Toe sê Adam: Dit is nou been van my gebeente en vlees van my vlees: sy sal Vrou genoem word, omdat sy uit die mens geneem is.
Selidiki Genesis Genesis 2:23
5
Genesis Genesis 2:3
God het die sewende dag geseën en dit geheilig, omdat Hy daarop gerus het na al die skeppingswerk wat hy gedoen het.
Selidiki Genesis Genesis 2:3
6
Genesis Genesis 2:25
Hulle was al twee naak, die man en sy vrou, en het hulle nie geskaam nie.
Selidiki Genesis Genesis 2:25
YouVersion menggunakan kuki untuk memperibadikan pengalaman anda. Dengan menggunakan laman web kami, anda menerima penggunaan kuki kami seperti yang diterangkan dalam Polisi Privasi kami
Halaman Utama
Alkitab
Pelan
Video