GENESIS 5:1

GENESIS 5:1 AFR83

Hier volg die geslagsregister van Adam. Toe God die mense geskep het, het Hy hulle gemaak as beeld van Homself.