1
JOHANNES 10:10
Nuwe Lewende Vertaling
Die dief kom vir niks anders nie as om te steel, dood te maak en te vernietig. “Ék het gekom sodat hulle lewe kan hê, ja, sodat hulle dit oorvloedig het.
ႏွိုင္းယွဥ္
JOHANNES 10:10ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
JOHANNES 10:11
“Ek is die Goeie Herder. Die Goeie Herder offer sy lewe op vir die skape.
JOHANNES 10:11ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
JOHANNES 10:27
My skape luister na my stem; Ek ken hulle en hulle volg My.
JOHANNES 10:27ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
JOHANNES 10:28
Ek sal ook die ewige lewe aan hulle gee, en hulle sal so nimmer as te nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle uit my hand steel nie.
JOHANNES 10:28ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
JOHANNES 10:9
Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy beslis verlos word. Hy sal ingaan en uitgaan en groen weiding kry.
JOHANNES 10:9ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
JOHANNES 10:14
Ek is die Goeie Herder. Ek ken my skape en hulle herken My
JOHANNES 10:14ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
7
JOHANNES 10:29-30
My Vader, wat hulle aan My gegee het, is magtiger as almal, en niemand kan hulle uit die hand van die Vader steel nie. Ek en die Vader is één.”
JOHANNES 10:29-30ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
8
JOHANNES 10:15
net soos die Vader My ken en Ek ook die Vader ken. En Ek gee my lewe vir die skape.
JOHANNES 10:15ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
9
JOHANNES 10:18
Niemand ontneem My my lewe nie, maar Ek offer dit uit my eie op. Ek het die volmag om dit op te offer en Ek het die volmag om dit weer op te neem. Dit is die opdrag wat Ek van die Vader ontvang het.”
JOHANNES 10:18ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
10
JOHANNES 10:7
Toe het Jesus weer ’n keer gesê: “Ek verseker julle, Ek is die deur vir die skape.
JOHANNES 10:7ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
11
JOHANNES 10:12
’n Kontrakwerker is hoegenaamd nie ’n herder nie, want dit is nie sy eie skape nie. As hy ’n wolf sien aankom, los hy die skape net daar en vlug weg en die wolf vang die skape en verwilder hulle.
JOHANNES 10:12ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
12
JOHANNES 10:1
“Ek verseker julle, iemand wat nie deur die hek in die skaapkraal ingaan nie, maar van die ander kant af oorklim, is ’n dief en ’n rower.
JOHANNES 10:1ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား