1
LUKAS 24:49
Nuwe Lewende Vertaling
“En kyk, Ek sal die belofte van my Vader aan julle stuur. Julle moet in die stad bly totdat julle van God af met krag bemagtig is.”
ႏွိုင္းယွဥ္
LUKAS 24:49ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
LUKAS 24:6
Hy is nie meer hier nie, maar is opgewek. Onthou julle hoe Hy met julle gepraat het toe Hy nog in Galilea was en gesê het
LUKAS 24:6ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
LUKAS 24:31-32
Toe het hulle oë oopgegaan en hulle het Hom herken. Daarop het Hy voor hulle oë verdwyn. Hulle sê toe vir mekaar: “Was ons harte nie vuur en vlam in ons toe Hy met ons op pad gepraat en die Skrif vir ons geïnterpreteer het nie?”
LUKAS 24:31-32ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
LUKAS 24:46-47-48
Daarop het Hy gesê: “Só staan dit opgeteken: ‘Die Messias moet ly en op die derde dag opstaan uit die dood.’ En op grond van sy Naam moet bekering tot vergifnis van sondes aan al die nasies verkondig word. Julle moet by Jerusalem begin en van hierdie dinge getuig.
LUKAS 24:46-47-48ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
LUKAS 24:2-3
Daar aangekom, kry hulle die steen weggerol van die ingang van die grotgraf af. Hulle het ingegaan, maar nie die liggaam van die Here Jesus daar gekry nie.
LUKAS 24:2-3ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား