Logotipo do App da Bíblia
Ícone de Pesquisa

Matteus 24:7-8

Matteus 24:7-8 ABA

Die een volk sal teen die ander volk oorlog maak, die mense van een land sal teen die mense van 'n ander land veg. Mense sal min kos hê om te eet. Daar sal ook aardbewings op baie plekke wees. Hierdie dinge is die begin, julle sal dan begin om baie swaar te kry.

Ler Matteus 24

Planos de Leitura e Devocionais gratuitos relacionados a Matteus 24:7-8