Logo ng Bible App
Hanapin ang Icon

Romeine 8:32

Romeine 8:32 ABA

God het nie gekeer toe sy eie Seun swaargekry het nie, God het sy Seun gegee en Hy het sy Seun laat sterf om ons almal te red. Daarom weet ons dat God baie goed is vir ons en dat Hy nog baie ander goeie dinge vir ons sal gee.

Mga Libreng Babasahing Gabay at Debosyonal na may kaugnayan sa Romeine 8:32