Logo ng YouVersion
Hanapin ang Icon

Genesis 1:26-27

Genesis 1:26-27 CAB23

Toe het God gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see, oor die voëls van die hemel, oor die vee en oor al die diere wat op die hele aarde kruip. God het die mens geskape na sy beeld, na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.

Mga Libreng Babasahing Gabay at Debosyonal na may kaugnayan sa Genesis 1:26-27