Logo ng Bible App
Hanapin ang Icon

ESTER 10

10
Mórdegai se hoë posisie en aansien.
1DAARNA het koning Ahasvéros 'n belasting op die land en op die kuslande van die see gelê.
2En al die dade van sy mag en sterkte en die noukeurige berig oor die grootheid van Mórdegai waartoe die koning hom verhoog het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Medië en Persië nie?
3Want die Jood Mórdegai was die tweede in rang onder koning Ahasvéros; en hy was groot by die Jode en 'n liefling by die menigte van sy broers, omdat hy die heil van sy volk gesoek en tot welsyn van sy hele nageslag gespreek het.

Kasalukuyang Napili:

ESTER 10: AFR53

Haylayt

Kopyahin

Paghambingin

Ibahagi

None

Gusto mo bang ma-save ang iyong mga hinaylayt sa lahat ng iyong device? Mag-sign up o mag-sign in