Logo ng YouVersion
Hanapin ang Icon

GENESIS 1:26-27

GENESIS 1:26-27 AFR83

Toe het God gesê: “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld, sodat hy kan heers oor die vis in die see, die voëls in die lug, die mak diere, die wilde diere en al die diere wat op die aarde kruip.” God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep.

Mga Libreng Babasahing Gabay at Debosyonal na may kaugnayan sa GENESIS 1:26-27