Логотип застосунку Біблія
Іконка пошуку

Matteus 19:4-5

Matteus 19:4-5 ABA

Jesus het hulle geantwoord: “Julle het gelees dat God wat in die begin alles gemaak het, die mense so gemaak het dat hulle mans en vroue is. God het toe gesê: “ Daarom sal 'n man weggaan van sy pa en sy ma en hy sal saam met sy vrou lewe. Hulle twee sal soos een mens wees.

Прочитати Matteus 19

Безплатні плани читання та молитовні роздуми до Matteus 19:4-5