1
JOHANNES 10:10
Afrikaans 1933/1953
Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê.
Qhathanisa
Hlola JOHANNES 10:10
2
JOHANNES 10:11
Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.
Hlola JOHANNES 10:11
3
JOHANNES 10:27
My skape luister na my stem, en Ek ken hulle, en hulle volg My.
Hlola JOHANNES 10:27
4
JOHANNES 10:28
En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk nie.
Hlola JOHANNES 10:28
5
JOHANNES 10:9
Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind.
Hlola JOHANNES 10:9
6
JOHANNES 10:14
Ek is die goeie herder, en Ek ken my eie en word deur my eie geken.
Hlola JOHANNES 10:14
7
JOHANNES 10:29-30
My vader wat hulle aan My gegee het, is groter as almal; en niemand kan hulle uit die hand van my Vader ruk nie. Ek en die Vader is een.
Hlola JOHANNES 10:29-30
8
JOHANNES 10:15
Net soos die Vader My ken, ken Ek ook die Vader; en Ek lê my lewe af vir die skape.
Hlola JOHANNES 10:15
9
JOHANNES 10:18
Niemand neem dit van My af nie, maar Ek lê dit uit Myself af. Ek het mag om dit af te lê en Ek het mag om dit weer te neem. Hierdie gebod het Ek van my Vader ontvang.
Hlola JOHANNES 10:18
10
JOHANNES 10:7
Jesus het toe weer vir hulle gesê: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, Ek is die deur van die skape.
Hlola JOHANNES 10:7
11
JOHANNES 10:12
Maar die huurling en hy wat nie 'n herder is nie, van wie die skape nie die eiendom is nie, sien die wolf kom en laat die skape staan en vlug, en die wolf vang hulle en jaag die skape uitmekaar.
Hlola JOHANNES 10:12
12
JOHANNES 10:1
VOORWAAR, voorwaar Ek sê vir julle, wie nie by die deur in die skaapstal ingaan nie, maar van 'n ander kant af inklim, hy is 'n dief en 'n rower.
Hlola JOHANNES 10:1
Ikhaya
IBhayibheli
Amapulani
Amavidiyo