← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KORINTIËRS 2:17

Bybelse Voorbeelde Van Leierskap
5 Dae
Is jy gereed om as leier te groei? Jesus is die volmaakte voorbeeld van leierskap. Oor die volgende vyf dae, gaan ons deur sekere eienskappe werk, wat leiers behoort te hê. Alhoewel hierdie eienskappe eerstens op geestelike leiers van toepassing is, is dit alles geldig vir leiers op alle terreine.

2 Korintiërs
18 dae
Die vreugdes van verhoudings binne die liggaam van Christus word uitgelig in die tweede brief aan die Korintiërs terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit die woord van God lees. Reis daagliks deur 2 Korintiërs terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.