
Bybeltoep
Heeltemal gratis. Geen advertensies of aankope nie.



Verhale van Lewensveranderinge

Erika, VSA
“Ek was vir meer as 10 jaar 'n dwelmverslaafde en het alles verloor ... Die afgelope twee jaar sien ek 'n verandering in myself waarvoor ek net vir Jesus erkenning kan gee.”Lees verder →
Omri, Filippyne
"Ek bestudeer tans 'n leesplan wat oor Godvresende ouerskap handel, asook 'n leesplan oor hoe om 'n Godvresende eggenoot te wees. Die Bybeltoep het dit vir my moontlik gemaak om die Bybel op alle terreine van my lewe toe te pas."Lees verder →
Todd, VSA
“My ma het die Bybeltoep aan my voorgestel. Sy het moeilike tye ervaar. Ek het besluit om dit te probeer, en sedertdien het my lewe drasties verander.”Lees verder →
Weergawes
Betroubare Bybelvertalings in jou taal.
AFR53
Afrikaans 1933/1953
AFR83
Afrikaans 1983
NLV
Nuwe Lewende Vertaling
DB
Die Boodskap

Klank
Luister na die Bybel waar jy ook al is.


Begin jou dag reg
Ontvang elke dag 'n nuwe Bybelvers, kort oordenking en begeleide gebed.


Leesplanne
Kweek 'n gewoonte om die Bybel te lees, met daaglikse leesplanne.








Ontdek
Vind Bybelverse, leesplanne en video's oor enige onderwerp.


Maak die Bybel joune
Dink na terwyl jy lees deur kleurmerke, notas en ander hulpmiddels te gebruik.

Laai die heilige Bybeltoep af
Verbind elke dag met die Woord van God.
