← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 SAMUEL 5:4

Vyf Klippies: Die Boustene vir Sterker Mans
10 Dae
Vyf klippies was in Dawid se arsenaal om sy man te staan en reuse te verslaan. Vyf klippies is ook die boustene vir mans om deesdae sterker te kan standpunt inneem. Hierdie 10-dagleesplan sal mans versterk met die vyf klippies om in hulle alledaagse lewens slaggereed te kan wees.