← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 TIMOTEUS 3:14
Wat Is Die Bybel? (Die Groot Verhaal Plan No. 1)
3 dae
Wat is die Bybel? Wat beteken die Bybel vir my? Die Groot Verhaal leesplan 1, antwoord daardie vraag vir jou. Die volgende leesplanne sal jou help om die Bybel beter te verstaan.
Wat is volgende: Studente Uitgawe
7 Dae
Hierdie 7-dag grondslag leesplan, sal jou deur God se Woord neem om jou te help om te ontdek wie God is en wie Hy jou gemaak het om te wees.