Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 31:3

Bid Moedige Dinge
7 dae
Wat weerhou jou daarvan om moedige gebede te bid? Julia Jeffress Sadler daag ons uit om God op sy Woord te neem en Hom te sien beweeg soos nog nooit tevore in haar verhaal van God se lewensveranderende antwoorde op moedige gebede. Hierdie week gaan ons leer om moedig te bid en in afwagtig te sien hoe God ons gebede beantwoord. Die ongewoonheid lê nie in God se beantwoording van moedige gebede nie, maar in ons vraag na moedige gebede.

Gemaak om te Skep: Ontdek en Gebruik Jou Kreatiewe Geskenke
7 dae
Voel jy dat jy iets spesiaals het om die wêreld te bied, maar onsekerheid of vrees hou jou terug? God roep jou om te skep. Hoe weet ek dit? Ons smag daarna om te skep omdat ons na die beeld van die Skepper gemaak is. Of dit nou 'n besigheid, gesin, bediening of boek is, ons Skepper God het ons 'n diep begeerte gegee om saam met Hom te skep.

Inleiding Tot Die Tabernakelstudies
10 dae
Die tabernakel met alles wat daarmee gepaardgaan, spreek tot ons van Christus (Heb 10:20). Die Ou Testament is die slot, die Nuwe Testament is die sleutel; en wat beteken ’n slot sonder ’n sleutel? Net so is kennis van die Ou Testament nodig om die Nuwe Testament reg te verstaan. Die twee vul mekaar aan en vorm een, volmaakte geheel. Leer meer oor die tabernakel en die gepaardgaande rituele.

Van vasgevang na gevorm
29 Dae
Vryheid is net die begin, en dan kom die uitdagings, die tyd vir groei en vorm. Welkom by ons reis deur die boek van Eksodus. Elke nuwe hoofstuk openbaar iets van die misterie van geloof en gehoorsaamheid, van vertroue en vorming, van uitdagings en waagmoed. Vryheid is voorwaar net die begin.