Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 32:28
![Die Wonderwerk wat Israel genoem word](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapistaging.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans-staging%2F27068%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Die Wonderwerk wat Israel genoem word
7 Dae
Dit is goed om onsself te onderrig en te onthou waarom dit noodsaaklik is om te weet waaroor Israel gaan. Israel is 'n wonderwerk. Israel is 'n uitbeelding van God se getrouheid. Israel is jou versekering dat God getrou is aan sy beloftes.
![Wanneer Ek Voel Ek Is Nie Goed Genoeg Nie](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapistaging.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans-staging%2F49671%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Wanneer Ek Voel Ek Is Nie Goed Genoeg Nie
9 Dae
So baie mense voel onwaardig om kinders van God genoem te word. Hulle voel hulle is nie goed genoeg nie. Hulle verlede maak dat hulle nie kan glo God het hulle lief en dat Hy steeds 'n plan vir hulle lewe het nie. Hierdie leesplan sal jou help om op 'n ander manier na jouself te kyk.
![Die Ek Wat Ek Wil Wees](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapistaging.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans-staging%2F29404%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Die Ek Wat Ek Wil Wees
10 dae
"Nee, sonder om iets terug te verwag, moet julle julle vyande liefhê en goed doen en uitleen[Godgegewe identiteit]. Dan sal daar vir julle 'n groot beloning wees: julle sal kinders van die Allerhoogste wees, omdat Hy self goed is vir die ondankbares en slegtes" (Lukas 6:35).