← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 8:20
Fokus op dankbaarheid
7 dae
’n Positiewe gesindheid van dankbaarheid lei daartoe dat ’n mens gelukkig is. Dit lei daartoe dat ’n mens meer positief teenoor die lewe is. Dit maak dat ’n mens mooi en goeie dinge wat met jou gebeur opreg waardeer. ’n Dankbare mens is ’n opgeruimde mens en trek ander mense aan. Moenie goeie dinge wat met jou gebeur as vanselfsprekend aanvaar nie. Kies vir ’n ingesteldheid van dankbaarheid.