← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 10

BibleProject | Die Geskrifte van Johannes
25 dae
Hierdie 25 dag plan reis deur die evangelie en briewe van Johannes. Elke boek sluit ook video’s in wat spesifiek ontwerp is om jou begrip van die Skrif te verryk.

Kom Ons Lees Saam die Bybel (Oktober)
31 Dae
Deel 10 van 'n reeks van 12, wat groepe deur die hele Bybel lei in 365 dae. Nooi ander om elke maand by jou aan te sluit as julle 'n nuwe afdeling begin. Hierdie reeks werk goed saam met die Bybel op CD—luister in minder as 20 minute per dag! Elke afdeling sluit Ou- en Nuwe Testament hoofstukke in, met Psalms tussendeur versprei. Deel 10 sluit die volgende boeke in: Prediker, Johannes, Jeremia en Klaagliedere.