12 Dae
Die Skrif daag ons uit om bo alles eers wysheid te soek. Gedurende die leesplan sal jy elke dag 'n paar verse ondersoek wat oor wysheid handel—wat dit is, hoekom dit belangrik is en hoe om dit te ontwikkel.
24 Dae
In hierdie hemel- en aarde-drama ontmoet ons vir Job, 'n goeie man, wat God toegelaat het dat Satan aanval; almal het soveel vrae oor hoekom slegte dinge gebeur. Reis daagliks deur Job terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.