← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 19:14

The Chosen en BibleProject: Reeks 1-Leesplan
7 Dae
The Chosen en BibleProject het hierdie leesplan ontwikkel om mense te help nadink oor die liefde en genade waardeur Jesus se vroeë openbare bediening gekenmerk is. Hierdie sewe-dag-leesplan bevat verwysings na The Chosen se eerste reeks, opsommings, besprekingsvrae en Skrifgedeeltes. Hierdie leesplan verdiep jou begrip van Jesus se karakter en medelye met alle mense.