YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon
← Leesplanne

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 16:2

Geroep deur God

Geroep deur God

3 Dae

Dit is deesdae eintlik verspot maklik om jou regte waarde in Jesus Christus en die pragtige roeping wat Hy op jou lewe geplaas het, uit die oog te verloor.

Leef God se Goedheid Uit

Leef God se Goedheid Uit

4 dae

"Soet wees!" is iets wat kinders oor en oor hoor — van hulle ouers, onderwysers en selfs baasspelerige ouer boeties en sussies. Wat behels dit nou eintlik om "soet te wees"? In hierdie 4-dag leesplan sal jy en jou kinders saam die verskil ontdek tussen bloot goeie gedrag en ware goedheid. Elke dag sluit 'n gebed, 'n kort besielende Skrifgedeelte met verduideliking, 'n aktiwiteit en besprekingsvrae in.

Die Beter Lees Plan

Die Beter Lees Plan

28 Dae

Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag tot dag lewe kan verbeter? God se Woord is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag plan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te verander van net 'n goeie lewe te leef, na die tipe beter lewe wat God vir jou begeer om te hê.

1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest