3 Dae
Kan jou woorde met ‘n meesterbouer of ‘n stootskraper vergelyk word? Jy sal gedurende hierdie 3-dag leesplan sien watter positiewe of negatiewe gevolgtrekkings ons woorde op ander kan hê. Tydens die leesplan sal jy die geleentheid kry om jou eie woorde te evalueer.