← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor HOOGLIED 4:16
Die Ontmoeting
3 dae
Vas help ons geestelike lewe om vooruit te gaan en die Skrif moedig hierdie gebruik aan. Dié tyd waarin jy jou liggaam iets fisiek ontsê, bevorder jou geestelike groei en gee jou die geleentheid om Jesus se nabyheid te ervaar. In hierdie leesplan wil Gretchen Rodriguez jou help om jou hart op ’n reis te neem van heilige ontdekking terwyl jy vas en God soek.