← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor TITUS 2:7

KOSBAAR — Respek en Eer
5 dae
Joel en Luke Smalbone van die groep KING & COUNTRY deel hulle harte oor die verlore kuns van ridderlikheid en vier 'n vrou se waarde. Die 5-dag leesplan is geïnspireer deur die film PRICELESS, 'n liefdesverhaal, drama en riller, en sluit 'n daaglikse video van die groep sowel as 'n oordenking met vrae in om daaroor as 'n groep of individueel na te dink.
