1
HANDELINGE 4:12
Nuwe Lewende Vertaling
“Daar is geen verlossing by iemand anders nie. Daar is geen ander naam op aarde wat mense kan aanroep om verlos te word nie.”
Vergelyk
Verken HANDELINGE 4:12
2
HANDELINGE 4:31
Na hierdie gebed het die gebou waar hulle bymekaar was, geskud, en hulle is almal met die Heilige Gees vervul. En hulle het God se boodskap onverskrokke verkondig.
Verken HANDELINGE 4:31
3
HANDELINGE 4:29
En nou, Here, hoor hoe dreig hulle ons. Gee dat ons, u diensknegte, u woord met waagmoed sal verkondig.
Verken HANDELINGE 4:29
4
HANDELINGE 4:11
Hy is: ‘Dié klip wat deur julle bouers geminag is; Hý het nou die sluitklip geword.’
Verken HANDELINGE 4:11
5
HANDELINGE 4:13
Die raadslede was verbaas toe hulle Petrus en Johannes se waagmoed sien, want hulle het besef dis gewone mense sonder enige besondere opleiding. Hulle het hulle ook herken as mense wat saam met Jesus was.
Verken HANDELINGE 4:13
6
HANDELINGE 4:32
Al die gelowiges was in hart en siel één. Niemand het opgetree asof sy besittings net sy eie was nie, hulle het alles gedeel wat hulle gehad het.
Verken HANDELINGE 4:32
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's