1
GENESIS 26:3
Nuwe Lewende Vertaling
Bly in hierdie land as ’n uitlander. Ek sal met jou wees en jou seën. Ek sal hierdie hele land aan jou en jou nageslag gee, soos Ek aan jou pa, Abraham, beloof het.
Vergelyk
Verken GENESIS 26:3
2
GENESIS 26:4-5
Ek sal jou nageslag so ontelbaar maak soos die sterre in die lug. Ek sal die hele land aan hulle gee. Jou nageslag sal die draer wees van seën vir al die nasies op die aarde. Ek sal dit doen omdat Abraham na My geluister het en gehoorsaam was aan al my vereistes, bevele, voorskrifte en gebooie.”
Verken GENESIS 26:4-5
3
GENESIS 26:22
Hy het weer verskuif en nog ’n put gegrawe. Hierdie keer het die plaaslike mense hom met rus gelaat. Hy noem toe die put Rehobot, “want,” het hy gesê, “uiteindelik het die HERE vir ons ruimte gemaak. Hier sal ons nou voorspoedig wees.”
Verken GENESIS 26:22
4
GENESIS 26:2
Daar verskyn die HERE aan Isak en sê: “Moenie Egipte toe gaan nie. Bly hier waar Ek vir jou sê.
Verken GENESIS 26:2
5
GENESIS 26:25
Toe bou Isak daar ’n altaar en aanbid die HERE. Hy het daar kamp opgeslaan en sy slawe het daar ’n put gegrawe.
Verken GENESIS 26:25
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's