1
JESAJA 23:18
Nuwe Lewende Vertaling
Tog sal die stad se wins en inkomste aan die HERE gewy word. Haar rykdom sal gebruik word om goeie kos en mooi klere te verskaf vir die HERE se priesters.
Vergelyk
Verken JESAJA 23:18
2
JESAJA 23:9
Die HERE, die Almagtige, het besluit om jou trots te vernietig en alle menslike arrogansie te verneder.
Verken JESAJA 23:9
3
JESAJA 23:1
Hierdie boodskap het oor Tirus na my toe gekom: Huil, skepe van Tarsis, want Tirus is vernietig. Daar is geen huis of hawe oor. Alles is weg! Wat julle in Siprus gehoor het, is waar.
Verken JESAJA 23:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's