1
JOSUA 14:11
Nuwe Lewende Vertaling
Ek is vandag nog net so sterk soos die dag toe Moses my uitgestuur het. Ek het steeds dieselfde krag as destyds. Ek kan nog al die tyd uitgaan om oorlog te maak en veilig terugkom.
Vergelyk
Verken JOSUA 14:11
2
JOSUA 14:12
Gee vir my asseblief die heuwelgebied waarvan die HERE daardie dag gepraat het. Jy het daardie dag gehoor dat die Enakiete daar in groot, versterkte stede bly. As die HERE by my is, sal ek hulle daar kan uitdryf soos die HERE beloof het.”
Verken JOSUA 14:12
3
JOSUA 14:10
“Die HERE het my laat bly lewe soos Hy 45 jaar terug vir Moses beloof het toe ons nog in die woestyn rondgetrek het. Ek is vandag ’n man van 85.
Verken JOSUA 14:10
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's