1
MARKUS 4:39-40
Nuwe Lewende Vertaling
Jesus het opgestaan, die stormwind ernstig aangespreek en vir die see gesê: “Bedaar! Word kalm!” Toe het die wind gaan lê en daar het ’n groot rustigheid gekom. Hy vra toe vir hulle: “Hoekom is julle so verskrik? Vertrou julle My nog steeds nie?”
Vergelyk
Verken MARKUS 4:39-40
2
MARKUS 4:41
Hulle was heeltemal oorweldig en het vir mekaar gesê: “Wie is Hy werklik? Selfs die wind en die see luister na Hom!”
Verken MARKUS 4:41
3
MARKUS 4:38
Jesus het agter in die skuit gelê en slaap met sy kop op ’n kussing. Sy dissipels maak Hom toe wakker en sê vir Hom: “Leermeester, gee U nie om dat ons besig is om te vergaan nie?”
Verken MARKUS 4:38
4
MARKUS 4:24
Hy het ook vir hulle gesê: “Maak seker dat julle goed aandag gee aan wat julle van My hoor. Hoe meer julle luister, hoe meer sal julle verstaan – en julle sal boonop nog meer ontvang.
Verken MARKUS 4:24
5
MARKUS 4:26-27
Jesus het ook gesê: “God se koningsheerskappy is soos ’n boer wat saad op sy land saai. Dan gaan hy voort met sy ander daaglikse aktiwiteite. Intussen ontkiem en groei die saad – hoe, weet hy self nie mooi nie.
Verken MARKUS 4:26-27
6
MARKUS 4:23
Elkeen wat kan hoor, moet goed luister na wat Ek sê.”
Verken MARKUS 4:23
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's