1
NAHUM 1:7
Nuwe Lewende Vertaling
Die HERE is goed. In tye van nood is Hy ’n veilige vesting. Hy beskerm elke mens wat op Hom vertrou.
Vergelyk
Verken NAHUM 1:7
2
NAHUM 1:3
Die HERE word stadig kwaad, maar sy krag is groot. Hy laat skuldiges nie ongestraf nie. Hy kom in warrelwinde en storms, wolke is die stof onder sy voete.
Verken NAHUM 1:3
3
NAHUM 1:2
Die HERE is ’n God wat absolute lojaliteit vra. Hy is vol wraak en woede. Hy wreek Hom op al sy teenstanders en vernietig sy vyande.
Verken NAHUM 1:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's