1
OBADJA 1:17
Nuwe Lewende Vertaling
“Jerusalem sal ’n toevlugsoord wees. Dit sal ’n heilige plek wees. Die mense van Israel sal weer terugkom om hulle erfdeel op te eis.
Vergelyk
Verken OBADJA 1:17
2
OBADJA 1:15
“Die dag is naby dat Ek, die HERE, met die goddelose nasies sal afreken! Edom, soos jy met ander gemaak het, so sal met jou gedoen word. Jy sal terugbetaal word vir alles wat jy aan ander gedoen het.
Verken OBADJA 1:15
3
OBADJA 1:3
Jy is hooghartig omdat jy in ’n klipvesting woon en jou blyplek hoog in die berge is. Vol hoogmoed vra jy: ‘Wie sal ons ooit hierbo kan bereik?’ Maar moenie jouself bedrieg nie!
Verken OBADJA 1:3
4
OBADJA 1:4
“Ek, die HERE, sê: Al sweef jy so hoog soos arende en bou jy neste tussen die sterre, Ek sal jou met ’n slag aarde toe bring.
Verken OBADJA 1:4
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's