1
PSALMS 137:1
Nuwe Lewende Vertaling
By die riviere van Babel het ons gesit en gehuil wanneer ons aan Sion dink.
Vergelyk
Verken PSALMS 137:1
2
PSALMS 137:3-4
Dié wat ons weggevoer het, het ons gevra om ’n lied te sing. Ons verdrukkers het gesê ons moet ’n vreugdelied sing: “Sing vir ons ’n Sionslied!” Maar hoe kan ons in ’n vreemde land ’n lied van die HERE sing?
Verken PSALMS 137:3-4
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's