1
Jesaja 4:5
Bybel vir almal
Dan sal die Here in die dag 'n wolk bring en Hy sal in die nag rook bring en ook die lig van 'n vuur oor elke plek in Jerusalem, elke plek waar mense woon en bymekaarkom. Daar sal 'n afdak wees wanneer die Here kom na die mense toe in Jerusalem.
Vergelyk
Verken Jesaja 4:5
2
Jesaja 4:2
Daardie dag sal al die plante mooi en vol saad wees, die plante wat die Here laat groei. Die Israeliete wat nog lewe, sal bly wees oor al die mooi vrugte wat hulle kan eet.
Verken Jesaja 4:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's