1
Nahum 1:7
Bybel vir almal
Die Here is goed. Hy help mense wanneer dit sleg gaan met hulle en Hy is bekommerd oor almal wat vra dat Hy hulle moet beskerm.
Vergelyk
Verken Nahum 1:7
2
Nahum 1:3
Die Here is geduldig en baie sterk, maar as iemand skuldig is, dan sal die Here hom straf. Wanneer die Here kom, dan is daar 'n sterk wind en 'n storm. Die wolke is soos stof onder sy voete.
Verken Nahum 1:3
3
Nahum 1:2
Die Here is 'n God wat baie kwaad word en wat sy vyande straf. Hy straf die mense wat teen Hom is, Hy bly kwaad vir sy vyande.
Verken Nahum 1:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's