1
Nehemia 11:1
Bybel vir almal
Die leiers van die mense het in Jerusalem gewoon. Die ander mense het lootjies getrek om te sien wie in Jerusalem moet woon. Een uit elke tien mense moes in Jerusalem woon, die ander mense het in die ander stede gewoon.
Vergelyk
Verken Nehemia 11:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's