Daardie dag het die mense gehoor dat die Boek van Moses sê:
“Daar mag nooit Ammoniete
of Moabiete in die volk
van God wees nie,
want hulle het nie vir die Israeliete
kos en water gegee nie,
en Balak het vir Bileam gehuur
om die Israeliete te vervloek.”