1
Psalms 53:1
Bybel vir almal
Vir die leier van die koor: Die fluite moet speel en julle moet sing. 'n Lied van Dawid.
Vergelyk
Verken Psalms 53:1
2
Psalms 53:2
Dit is dwase mense wat dink daar is nie 'n God nie. Hulle is slegte mense, hulle doen lelike dinge aan ander mense, nie een van hulle doen goed nie.
Verken Psalms 53:2
3
Psalms 53:3
God kyk uit die hemel na die mense om te sien of daar iemand is wat verstandig is, iemand wat vra wat God wil hê.
Verken Psalms 53:3
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's