1
1 Korinthiërs 5:11
Die Bybel 2020-vertaling
Nou skryf ek aan julle om nie om te gaan met iemand wat homself 'n gelowige noem, maar 'n hoereerder of 'n gierigaard is, of 'n afgodedienaar of 'n kwaadprater of 'n dronkaard of 'n rower nie; met so iemand moet julle nie eers saam eet nie.
Vergelyk
Verken 1 Korinthiërs 5:11
2
1 Korinthiërs 5:7
Verwyder die ou suurdeeg, sodat julle nuwe deeg kan wees, soos julle inderdaad ongesuurde brood is. Want ook ons Pasgalam, •Christus, is geslag.
Verken 1 Korinthiërs 5:7
3
1 Korinthiërs 5:12-13
Waarom sou ek die buitestanders oordeel? Moet julle nie eerder diegene in julle eie geledere oordeel nie? God sal die buitestanders oordeel. “Verwyder die slegte mens uit julle midde.”
Verken 1 Korinthiërs 5:12-13
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's