1
1 Konings 8:56
Die Bybel 2020-vertaling
“Die HERE moet geprys word, Hy wat aan sy volk Israel 'n rusplek gegee het, net soos Hy beloof het. Nie een van al sy goeie beloftes wat Hy by monde van sy dienskneg Moses gemaak het, het onvervuld gebly nie.
Vergelyk
Verken 1 Konings 8:56
2
1 Konings 8:23
en gesê: “HERE, God van Israel, daar is geen god soos U in die hemel daar bo of op die aarde hier onder nie; U wat die verbond en troue liefde in stand hou vir u diensknegte wat met hulle hele hart voor U leef
Verken 1 Konings 8:23
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's