1
Deuteronomium 20:4
Die Bybel 2020-vertaling
Dit is immers die HERE julle God wat saam met julle gaan om vir julle teen julle vyande te veg, om julle te laat wen.’
Vergelyk
Verken Deuteronomium 20:4
2
Deuteronomium 20:1
“ Wanneer jy vir 'n geveg uittrek teen jou vyande, en jy sien perde en strydwaens en meer manskappe as jy, moet jy nie vir hulle bang wees nie, want die HERE jou God, wat jou uit Egipteland laat optrek het, is by jou.
Verken Deuteronomium 20:1
3
Deuteronomium 20:3
Hy moet vir hulle sê, ‘Luister, Israel, julle gaan vandag betrokke raak in 'n geveg met julle vyande. Moenie lafhartig wees nie; moenie bang wees, haastig omspring of beangs raak oor hulle nie.
Verken Deuteronomium 20:3
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's