1
Psalms 55:22
Die Bybel 2020-vertaling
Sy mond is gladder as botter, maar sy hart is die ene oorlog. Sy woorde is strelender as olie, maar dit is ontblote swaarde.
Vergelyk
Verken Psalms 55:22
2
Psalms 55:17
Ek, ek roep tot God, en die HERE sal my verlos.
Verken Psalms 55:17
3
Psalms 55:23
Werp jou las op die HERE; Hy sal jou versorg, Hy sal nooit toelaat dat die regverdige wankel nie.
Verken Psalms 55:23
4
Psalms 55:16
Mag die dood hulle onverhoeds betrap, mag hulle lewendig afdaal na die •doderyk; want boosheid is by hulle tuis, dit is in hulle midde.
Verken Psalms 55:16
5
Psalms 55:18
In die aand, in die oggend en in die middag het ek gekla en gesteun; maar Hy het my stem gehoor.
Verken Psalms 55:18
6
Psalms 55:1
Vir die •musiekleier. Met snarespel. 'n Maskiel . Van Dawid.
Verken Psalms 55:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's