1
Openbaring Openbaring 15:4
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Wie sal U nie vrees nie, Here, en u Naam nie verheerlik nie? want U alleen is heilig; want al die nasies sal kom en voor U aanbid; want u oordele is geopenbaar.
Vergelyk
Verken Openbaring Openbaring 15:4
2
Openbaring Openbaring 15:1
En ek het 'n ander teken in die hemel gesien, groot en wonderlik, sewe engele met die sewe laaste plae; want in hulle is die toorn van God vervul.
Verken Openbaring Openbaring 15:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's