1
ESTER 5:2
Afrikaans 1933/1953
En net toe die koning koningin Ester in die voorhof sien staan, het sy genade in sy oë gevind; en die koning het die goue septer wat in sy hand was, na Ester uitgesteek; en Ester het nader gekom en die punt van die septer aangeraak.
Vergelyk
Verken ESTER 5:2
2
ESTER 5:3
Toe sê die koning vir haar: Wat wil jy hê, koningin Ester, of wat is jou versoek? Al was dit ook die helfte van die koninkryk — dit sal jou gegee word.
Verken ESTER 5:3
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's