1
OPENBARING 15:4
Afrikaans 1933/1953
Wie sal U nie vrees nie, Here, en u Naam nie verheerlik nie? Want U alleen is heilig; want al die nasies sal kom en voor U aanbid, omdat u regverdige dade openbaar geword het.
Vergelyk
Verken OPENBARING 15:4
2
OPENBARING 15:1
EN ek het 'n ander teken in die hemel gesien, groot en wonderlik: sewe engele met die sewe laaste plae, want daarmee is die grimmigheid van God voleindig.
Verken OPENBARING 15:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's