1
2 Konings 13:21
Die Boodskap
Eenkeer was ’n klompie Israeliete besig om ’n man te begrawe toe hulle een van die bendes opmerk. Hulle het die lyk toe sommer in Elisa se graf gegooi. Toe sy liggaam aan Elisa se bene raak, het hy lewendig geword en opgestaan!
Vergelyk
Verken 2 Konings 13:21
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's