1
Esegiël 5:11
Die Boodskap
“Ek sweer by Myself,” sê die Here, Esegiël se God, “dat Ek julle heeltemal van My af sal losmaak. Ek sal geen genade aan julle bewys nie omdat julle die plek waar Ek woon, vuil gemaak het met julle afskuwelike afgode en slegte dade.
Vergelyk
Verken Esegiël 5:11
2
Esegiël 5:9
Ek gaan jou swaarder straf oor jou afskuwelike optrede as wat Ek enigeen nog ooit gestraf het of ooit weer sal straf.
Verken Esegiël 5:9
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's